Bok duo worry White
21 May 2007
Springboks Fourie du Preez and JP Pietersen are doubtful to start against England after suffering injuries in last week’s Super 14 final.
National coach Jake White is already without Lions pair Andre Pretorius (buttocks strain) and Jaque Fourie (groin) for the opening Test of the season. Du Preez was initially expected to sit out the final because of multiple shoulder injuries, but played against the Sharks and is paying for it this week. Pietersen injured his hand and like Du Preez will undergo further assessment in the next few days.
Apart from these potential setbacks, White was happy with the standard of fitness apparent in his charges. He also told reporters in Bloemfontein the short preparation period would not limit their chances against the Poms on Saturday.
“This is the best condition and most impressive fitness levels the players have produced since I’ve taken charge of the team [in 2004],” he said.
“Most of these players have been playing together [both at provincial and national level] for some time now, so it should not be a problem.”

116 Comments
Pages: « 1 [2] 3 » Show All
21 May 2007, 19:08 pm
Hougaard is ‘n kak loskakel, nes James gaan hy nie vir jou games in die WC wen nie.
21 May 2007, 19:10 pm
lol vir in kak loskakel het hy die meeste punte en vir in kak loskakel dra hy in super14 medal wat hy gewen het.
Kingpaul ek praat van feite terwyl jy uit jou gat praat
21 May 2007, 19:13 pm
Drunkmonkey, Jy weet fokhol van rugby af nie. Feite wen nie vir jou games nie. Mal Jakkie is beter as Hougaard.
21 May 2007, 19:15 pm
JP will be missed
FvD useless,HM almost cost the bulls the cup by including him,he likes to think of himself as a flyhalf.
21 May 2007, 19:16 pm
Goeie naand KingPaul – waar is die rolypoly???
21 May 2007, 19:16 pm
JC, guys!
Come on, SABC news has new info from the bok camp that you guys don’t. What’s up with that?!
21 May 2007, 19:17 pm
oh ja ek weet meer as jy want Hougard die beste.
Sien eers was daar CARTER wat super14 gewen het vir crusaders. Toe het hougard hulle gat geskop iets wat geen ander speeler regekry het nie. Toe skop hy die wen punte teen sharks.
Dis feit Bulle het gewen en Hougard is SUper14 Player of the year
21 May 2007, 19:18 pm
#56 What’s the latest.
21 May 2007, 19:21 pm
Een of ander meeting wat Jake met die politici of pres raad gehad het en dat hulle “bankvas” agter hom is, terwyl hulle van niks weet nie…
21 May 2007, 19:23 pm
Jis Karen
****** bly hy speel nie vir ons nie.
Ek fok sommer so bietjie met die dronk bobejane. As ek aan Mal Jakkie dink, dink ek ook aan ‘n dronk aap.
Ek gaat nou eers die OBS uithaal. Het jy gesien hoe laag le die sneeu??
21 May 2007, 19:23 pm
Jis dis soos “the blind leading the blind”. Wel bankvas kan baie dinge beteken – bankvas met ‘n ultimatum ook ja. Jis maar dis darem ‘n groot gemors hierdie – hopenlik kan die ouens net op rugby fokus en na die WC sal daar hels baie vd squad seker oorsee gaan speel.
21 May 2007, 19:25 pm
Heyneke vir Springbok afrigter
21 May 2007, 19:26 pm
KingPaul hoe kon ek die sneeu miskyk – lyk flippen mooi eintlik. My kind se natuurlik dis watte
Niks OBS hier nie so ek drink maar koffie.
Ja ek stem hulle kan maar vir mal Jakkie hou. Kyk dit pas nogal in met die creche se mannewales.
21 May 2007, 19:29 pm
“Nog reen, koue en sneeu word verwag in die WesKaap”
21 May 2007, 19:32 pm
Ek weet dan **** ek vandag ek moet warm klere inpak vir my Joburg trip die naweek – gedog ek kon wegkom van die koue maar nou ja. Ek sien die pas by Oudtshoorn ook gesluit oor die snuee. Het darem vir heater panels gaan koop en dit teen die mure gemount – help darem.
21 May 2007, 19:35 pm
62
the ****** must be crazy.HM is as useless as white,boks needs an international coach.
21 May 2007, 19:37 pm
Koffie Karen, nee dis seker nie die selfde karen nie
21 May 2007, 19:40 pm
Dis die einste Karen Fanna – genoeg rooiwyn die naweek gehad – kwota is klaar vir die jaar
Let wel die net koffie en nie aquardente in die koffie nie en ook nie iets anders nie.
21 May 2007, 19:41 pm
lets hope white doesn’t play steyn on the wing,the last two games for the sharks proved that the guy is limited on the wing.
21 May 2007, 19:42 pm
Ek het my kwota ook gehad, maar die koue het my clock ge reset….LOL
21 May 2007, 19:45 pm
Fanna moet nog vanaand leer na die kinders gaan slaap het so ek kan ongelukkig nie ‘n glas rooiwyn of OBS drink teen die koue nie – dis ek, die boeke en ‘n helse pot koffie.
21 May 2007, 19:47 pm
Sterkte daar, moet net nooit laat iemand jou vertel die stormers het nie selfbeheersing nie…
21 May 2007, 19:50 pm
Ons Stormers is goeie mense man
At least het ons genoeg goeie rooiwyn tot ons beskikking – en die plase is ook sommer net ‘n katspoeggie ver. ‘n Klomp WP/Stormers supporters gaan hoekal die eerste game teen die Lions begin by ‘n wynplaas of twee of drie of vier voordat ons Nuweland toe gaan. Doen die wynroete na Nuweland.
21 May 2007, 19:59 pm
Lol Ons het n wyn roete hier ook, ons vat n vyfmankan dan maak ons n draai by al ons pelle….
21 May 2007, 20:04 pm
Wel ek se eers cheers – gaan nou leer. Lekker aand vir jou en geniet jou wynroete.
21 May 2007, 20:08 pm
Karen die kaap is mooi jong, ek was nog net 3 maal daar, maar ek glo dis die plek waar n mens moet wees. selfs die kak weer lyk goed in die kaap, en ja dan is daar die wyn,ens. Ek kom oorsp. van die baai, maar in Secunda vir die laaste 22 jaar. die enigste see wat ek in die transvaal kon kry….SeeCunda
21 May 2007, 20:11 pm
GOODNESS
21 May 2007, 20:12 pm
they vamboos.
21 May 2007, 20:13 pm
Ja nee ek sou begin vd jaar opgetrek het Pretoria toe maar het daarteen besluit – sal nie die Kaap maklik verruil nie – ons weer in die winter is baie reen en nogmaals baie reen maar dis wat dit so lekker maak. Selfs Nuweland in die reen is sports – solank ‘n mens net die OBS kan in smokkel – en dis heel maklik glo my.
21 May 2007, 20:14 pm
Dis kwaai… lekker leer
21 May 2007, 20:16 pm
Fanna lekker aand vir jou. Sal nie se lekker leer nie maar die leer deel is ‘n moet.
21 May 2007, 20:20 pm
the bulls played their best,i mean thee best rugby when du freeze wasn’t the so the boks can be splendid if he’s not there.
21 May 2007, 20:28 pm
I think we should put two bok teams in the WC, we could say the one is from Oranje (boer bokke), but this year Ill bet that they will play in the final against each other, SA’s rugby is really tops this year!
21 May 2007, 20:31 pm
that is ipmose
21 May 2007, 20:41 pm
This country will trans form.mark my words.we will not be sending any team to the world cup until rugby has transformed.
21 May 2007, 20:45 pm
why?
21 May 2007, 20:47 pm
because i said so.
21 May 2007, 20:48 pm
why? 2
21 May 2007, 20:49 pm
why not.
21 May 2007, 20:50 pm
Why? 3
21 May 2007, 20:52 pm
Go to sleep son.
21 May 2007, 20:52 pm
just work with me you will come to a concluesion in a while…
21 May 2007, 20:55 pm
you need me to help you to sleep.hmmm!
21 May 2007, 20:56 pm
If you can answer the 5 why’s you should have a honest answer kompela!!
21 May 2007, 20:57 pm
you can call me mr. Kompela son.i can do that.
21 May 2007, 20:59 pm
sorry MR kompela
Lets then start again
This country will trans form.mark my words.we will not be sending any team to the world cup until rugby has transformed.
Why?
21 May 2007, 21:01 pm
i have to leave you son.sorry,tough ?.
21 May 2007, 21:03 pm
MMMMMMMmmmmmmmmmm
That happens
we can have some more theraphy at another time
sweet nightmares
21 May 2007, 21:41 pm
99
21 May 2007, 21:41 pm
gaap
100
Pages: « 1 [2] 3 » Show All
Have your say
You must be logged in to post a comment.