In Black and White
11 Nov 2007
Jake White, in his autobiography ‘In Black and White’ confirms that Luke Watson was never wanted by the Bok players.
Watson has never been initiated as a Bok player and White holds back nothing in detailing the circumstances that forced him to select Watson for one test against Samoa.
The Rapport Newspaper and Sunday Times newspaper brought exclusivity to the extracts of the book, due for release next week, and Rapport focused mostly on the Watson affair.
Both newspapers also detailed the prominent chapters in the book with White discussing political interference, transformation, player selection, the hell of 2006, the media’s role in South African rugby, the dislike for playing at Loftus among players outside of the Bulls, his relationship with John Smit and Victor Matfield, among others, and the political minefield that dogged his four year tenure.
He insists that Watson simply was never good enough and that the Watson family tried to broker a deal with him to include Luke as a Bok and be secured a future in South African rugby.
White writes his biggest regret is not beating the All Blacks in New Zealand and that would have been his greatest motivation to continue as Bok coach.

607 Comments
Pages: « 1 … 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 [13] Show All
12 Nov 2007, 09:44 am
Hey Tinus, lyk my jy het die hele naweek lank gemor oor my.
So ‘n beheptheid is nie gesond nie, ou bees.
Afrikaners is mos plesierig, dan nie?
12 Nov 2007, 09:48 am
More, more……….. lieflike dag buite, die voëltjies fluit, die sonnetjie skyn helder…….. die koffie was lekker……
Ek gaan definitief ou Jake se boekie koop…….. ek dink dit gaan ‘n bestseller wees, ongetwyfeld……
Maggies, as mens kan glo wat ou Jake gisteraand op Carte Blanche kwygeraak het……… en ek glo dit want ek sien geen rede hoekom hy so iets sou versin nie……… dan is daai Watson-Mafia-Familie & Saamlopers darem maar erg korrup…
……….maar nouja ons weet dit al laaaankal…. boeties vir bandjies….. onderlinge gekonkel…. ai jai jai……. wens ek kan so paar PK’s daar uitdeel…..
Interessant dat die Grootkoppe van die Borge & Johan Rupert vir Jake so beskerm het…… wys jou darem net, hier sit ons met ware besigheidsmanne (nie freegin dom rugbyadministrateurs soos by SARU en die Unies nie) wat bereid was om op te staan om getel te word.
Aan gesien ek so groot Jake-kritikus was, voor die Lulu debakel, sal dit interessant wees om in diepte kennis te neem wat in 2005 en 2006 verkeerd geloop het…….. dis waar my kritiek teen hom die felste was…..
Ek sal ook graag wil lees hoe Jake dit reggekry het om eweskielik in 2007 meer Media-wys te raak, want dit was juis met die Lulu-storie dat ek weer respek vir die man begin kry het….. en veral daarna toe hy vir Eddie Moans aangestel het om te help.
Die hele korrupte sirkus gaan ontbloot word en paar manne staan reeds met hul broeke op die knieë gevang…….
Natuurlik gaan daar ‘n paar goed in die boek wees waarmee ek nie saamstem nie….. maar daar behoort geen beweegrede te wees vir versinsels van Jake se kant nie…. hoekom sou daar….. wat sou White daardeur kon wên, deur te lieg….
12 Nov 2007, 09:49 am
Exclusive books start selling Jake’s book on Thursday………As far as I know – could have changed again. PS: Anyone else find that Craig Livingstones bloody name is also being bandied around FAR 2 much these days?? Never trusted that one either….Agent/smagent
12 Nov 2007, 09:59 am
Arme Luke Watson, elke keer as sy pa sy mond oopmaak dan styg Luke se ongewildheid in SA
Plaas dat hy stil bly en sy seun los om sy gevegte te veg … hy is mos nou ‘n mooi groot seun.
Iemand moet asb net vir Luke sê om die waatlemoene by die huis te los, asook dat daar groter truinommers is om aan te trek.
12 Nov 2007, 10:00 am
If i have to choose between Jake and anyone thats mates with SARU i pick Jake any day.
Is it just me or does Zola Yeye look like E.T
12 Nov 2007, 12:01 pm
qw1
12 Nov 2007, 13:36 pm
Jeeez you okes talk a lot pure unadulterated kak – but the funniest has to be Pietman’s there is no racism at Loftus, dam i haven’t laughed that much in ages. Blinkered.
Pages: « 1 … 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 [13] Show All
Have your say
You must be logged in to post a comment.