Cape clobbering on cards
29 Aug 2008
The Bulls will mark their 70th anniversary with a victory over the southern rivals Western Province while the Sharks should be too good for Boland in Wellington.
Keo.co.za previews this weekend’s Absa Currie Cup fixtures.
Boland v Sharks, Friday, Wellington 4pm
With rain predicted, Boland will fancy their chances of an upset, but that is unlikely against the Sharks who field five Springboks in their run-on side. Conditions will ensure this will be a forward-orientated contest which the Sharks should dominate in the loose and set phases. Handling will be made difficult for the backline, but marshalled by Frederic Michalak and Brad Barritt, they’ll have enough quality to trouble Boland despite conditions that won’t promote an expansive brand of rugby.
Sharks by 10
Boland - 15 Justin Peach, 14 Danwel Demas, 13 Cornell Hendricks, 12 Lionel Cornelius, 11 Alvin Hugo, 10 Isma-eel Dollie, 9 Neil Papier, 8 Dries van Schalkwyk, 7 Angelo Brinkhuis, 6 Zolani Mofu, 5 Bradley Mockford, 4 Frikkie Spies, 3 WP Nel, 2 Clemen Lewis, 1 Janro van Niekerk.
Subs: 16 Harry Vermaas, 17 Jean Botha, 18 Nico Esterhuyse, 19 Whalied Heyns, 20 Danie van der Merwe, 21 Elgar Watts, 22 Deon Scholtz.
Sharks - 15 Stefan Terblanche, 14 Chris Jordaan, 13 Riaan Swanepoel, 12 Bradley Barritt (captain), 11 Waylon Murray, 10 Frédéric Michalak, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Alistair Hargreaves, 4 Albert van den Berg, 3 Patric Cilliers, 2 Skipper Badenhorst, 1 Deon Carstens.
Subs: 16 Craig Burden, 17 Melusi Mthethwa, 18 Steven Sykes, 19 Skholiwe Ndlovu, 20 Rory Kockott, 21 Andries Strauss.
Blue Bulls v Western Province, Friday, Pretoria 7pm
Western Province last won at Loftus in 2006 but don’t expect them to replicate that result on Friday. They will field an experienced pack, including 19-year-old tighthead JC Kritzinger and 22-year-old loosehead Wicus Blaauw. Expect Springbok prop Gurthro Steenkamp to school Kritzinger, while Rayno Gerber will be at Blaauw all evening. The Bulls also boast Springboks Wikus van Heerden and Pedrie Wannenburg in their loose trio and will have a distinct edge in this department. Province will be competitive at the lineouts but will struggle beyond that, particularly with their backline set to receive poor quality ball from scrum time. They’ll slump to their fifth defeat in six matches, plunging their semi-final hopes further into doubt.
Bulls by 15
Blue Bulls - 15 Tiger Mangweni, 14 Akona Ndungane, 13 Wynand Olivier, 12 Wayne Julies, 11 John Mametsa, 10 Morné Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Pedrie Wannenburg, 7 Wikus van Heerden (captain), 6 Deon Stegmann, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Juandré Kruger, 3 Rayno Gerber, 2 Derick Kuün, 1 Gurthrö Steenkamp.
Subs: 16 Bandise Maku, 17 Werner Kruger, 18 Dewald Potgieter, 19 Jacques Burger, 20 Heini Adams, 21 Burton Francis, 22 Marius Delport.
Western Province - 15 Gio Aplon, 14 Wylie Human, 13 PJ Vermeulen, 12 Gcobani Bobo (captain), 11 Tonderai Chavhanga, 10 Joe Pietersen, 9 Bolla Conradie, 8 Nick Köster, 7 Francois Louw, 6 Pieter Louw, 5 Ross Skeate, 4 Adriaan Fondse, 3 JC Kritzinger, 2 Schalk Brits, 1 Wicus Blaauw
Subs: 16 Deon Fourie, 17 Schalk Ferreira, 18 AJ Venter, 19 Conraad Britz, 20 Dewaldt Duvenhage, 21 Matthew Rosslee, 22 Morgan Newman.

87 Comments
Pages: « 1 [2] Show All
29 Aug 2008, 12:51 pm
O-ja, vergeet… ek sal bietjie daai Koster dophou waaroor al wat leef en beef gaande is innie Kaap. die kaap is glo gaande oor Luke ook ..
Koster is nog n jong mannetjie so ons sal hom bietjie kans moet gee maar ek **** goeie dinge van hom.
Is daar dalk enige boodskappe wat jul wil hê ek vir Allister by die onthaal moet oordra?
29 Aug 2008, 12:55 pm
#51 Staal: Koster lyk goed op die aanval net soos Spies en Kankowski. Hoopelik sal hy nie soos hulle verdwyn nie wanneer dinge taai word.
29 Aug 2008, 12:58 pm
#52 Loosehead: die enigste ou wat ek ken wat nie verdwyn het toe dinge begin taai word nie wat Uli.
29 Aug 2008, 12:59 pm
#46 Loosehead: Ek dink net die top spanne wat die beker wil wen moet mooi dink of hulle die Springbokke moet laat speel vir die res van die kompetisie. Dit sal lank vat vir die afrigters om PdeV se handewerk ongedaan te maak.
29 Aug 2008, 13:08 pm
#54 It is just a game:
29 Aug 2008, 13:15 pm
Morgan newman 12 & Bobo 13.
Die rassie pick baie swak. hy is seker bly die wp speel so swak. hy gaan vir naka as haker bring
29 Aug 2008, 13:22 pm
Gaan weer baie suip die naweek. Eers op die Bulle se wen dan op die Bokke se verloor. My vrou het ook nie geweet ek drink nie tot ek eendag nugter by die huis aan gekom het
29 Aug 2008, 13:23 pm
#57 Kalahari Kid:
29 Aug 2008, 13:24 pm
#53 Staal: Dit is omdat hy die meeste van die kak begin het
#54 It is just a game: Can’t catch, can’t pass, can’t play rugby: must be a Snor Bok.
29 Aug 2008, 13:25 pm
#57 Kalahari Kid: Ek kannie drink as die rugby kak is nie. Ek het verlede week net twee biere gedrink terwyl die toets aan was.
29 Aug 2008, 13:26 pm
Die Bulls het slot-moeilikheid! Eish – wat gaat aan? Kan Fondse nie maar vir die Bulls speel nie? Dis in elk geval waar hy geleer het? Nou verleer hy weer als.
29 Aug 2008, 13:29 pm
Ek het hierdie week die “voorreg” gehad om saam met n paar Bokke te gaan eet. Manne – hul is beswaard! Selfmoord is naby en Prozac, Rittelyn en terapie gaan nie helpie!
29 Aug 2008, 13:30 pm
Nou praat ek te veel met myself!
29 Aug 2008, 13:31 pm
#62 Staal: Saam met wie het jy geeet? Wat se hulle van hulle nuwe “coach”?
29 Aug 2008, 13:32 pm
Kannie onthou of ek die stuk al gepost het nie. Baie goed.
DRIE NASIES
So sit Dippies en sy buurman Frik mos Saterdag daar in Dippies se “privaat losie” tuis en stapel proviand et al op om te kyk hoe die Bokke die All Blacks gaan opf….rommel.
Lekker opgetense oor die voorskou. Hang ewe plegtig die Vierkleur voor die binnebraai op en gooi ‘n ou flenter Union Jack as kleed oor die proviand tafel. Berg van Kastele gebou. Nuwe Coke Zero’s opgeline om die Wellington mee te verdun. Drie boomstomp grootte beesbiltonge op ‘n skinkbord gedrapeer en 4 pakke Simba sout-en-asyn tjips op die kantlyn. Net vir ingeval. En ‘n bakkie peanuts – vir impak!!
O ja, en Dippies het ‘n vuvuzela by Pikkewyn by die drankwinkel persent gekry. Dié staan neffens sy stoel om die groot oomblikke mee te basuin. Sommer kans om fiks te word vir 2010 se spektakel.
Naas-goed probeer nog om ingeligte kommentaar te lewer oor hoe dit gedoen moet word, maar Frik-goed kan g’n stuk niks **** nie, want 35,000 tromme op Nuweland lui die nuwe era in. **** en sien vergaan. Naas lyk soos iemand wat in ‘n sinkskuur op die Knersvlakte staan en sing midde in ‘n moerse haelstorm. Lippe beweeg, maar g’n geluid nie!
Wonder Frik wat het gestaan en word van banjo’s, kitare en saksefone. Dís mos Nuweland musiek. Nie hierdie midde-Afrika gerommel nie. Dippies stry nie. Knik en kou net.
Fluitjie blaas en Butch skop ‘n regte ou k@k skoppie. Frik stik in sy tweede Kasteel en Dippies laat val ‘n Zero van die kroegtoonbank af. Spuit onder oorverdowende trom-getjommel alles binne reikafstand nat en taai! Asof ‘n voorspel vir wat nog gaan kom.
Frik se derde kasteel vou hy sommer so opslag in sy vuis toe toe die swartspan gaan score Skuim loop teen sy hand af en hy trek ‘n Lot se vrou op hom. Versteen soos ‘n soutpilaar en staar na die kassie asof EVKOM so pas “load geshed” het!
Manne, en toe begin die pêre mos die stange deurbyt. G’n keer nie. Dippies donner twee blokkies ys in Frik se bak peanuts in plaas van in sy eie glas. Habana sny lyn en gaan score. Gryp Dippies die vuvuzela en hol voorstoep toe om die “try” te trompetter.
Vir die wat nie weet nie – Dippies het twee honne. Tessa, die oudste, reeds gevorderd tot bykans 112 mensjare. Stokblind en vrot van Alzheimers [of wat ookal ou honne kan kry] en ‘n middeljarige reunhond, Ketoolsie.
Met die dat Dippies die vuvuzela oopdraai, spring Tessa vervaard op en val die eerste en naaste potplant verwoed aan! Ketoolsie val van die voorstoep af en hol swembad toe. Dek sommer opslag die Kreepy Crawley!
Frik skrou Dippies moet sharrap en die TMO se beslissing kom kyk – Dissie ‘n drie nie!
Vlieë teen die muur maak video en digitale kameras bymekaar om hierdie spulletjie vir die nageslag vas te vang.
Gryp Frik die Geelbladsye en begin vervaard die SPCA se nommer opsoek. “Hoe de donner kan hulle ‘n gidshond aan ‘n blinde skydsregter se fluitjietou vasmaak en toelaat dat hy die stomme hond die veld vol rondsleep!” bulder hy. Enigste een wat Frik se tirades **** skyn Matfield te wees, want twee keer probeer hy die skydsregter se donkerbril afhaal om saam met sy fluitjie en wit kierie in sy gat op te druk. Of altans, so moedig Frik aan!
Ons twee vrinne raak al stiller en stiller. Staar nikssiende na die kassie. Dippies gooi nog ‘n Wellingtontjie en met die wat hy dit wil opkikker met ‘n Zero, gil Frik soos ‘n haweslet met ‘n orgasme. Val Zero die tweede keer. Spuit Zero vir die tweede keer.
Dippies dog Frik was in ‘n trapskrum te oordeel aan die bloed. Beduie pawiljoen toe vir noodhulp. Staar Frik met oopgesperde oë na sy linkerduim sonder kop! So meegevoer geraak dat hy die biltong met 4cm misgesny het!
Brandewyn hettie brieke nie! Dips gooi ‘n stywe knerts in in ‘n lang glas en verdowe vir Frikman opslag. Verbind vernuftig die wond met die Union Jack en sê: “Jy kan maar cheer en beduie met daai hand, maar net nie as die Bokke dalk score nie. Tussen al die k@k is daar nie nog plek vir Hensoppers en Hanskakies ook nie!”
Algaande raak onse vrinne al stiller en stiller. Kom kyk die vrouens of of hulle nie dalk AVBOB se pawiljoen toe is nie. Soos geitjies wat pypolie ingekry het sit die tweeman skare en staar na die kassie. “Alles nog OK?”, vra vroulief Dips. “Is julle f………..n blind?” skrou die skare. “Lyk dit vir julle of als OK is? Ons bleddie Olimpiese span vaar beter as hierdie spul palookas!”
Blaas Vroulief-goed maar die aftog en sluip uit die losie uit. Brom iets van “dronkgat swak verloorders” maar versigtigheidshalwe buite hoorafstand. Gaan bêre solank die snoek en patats. Die twee groentruie gaan na dese in elk geval te moeg wees om rooster om te draai!
Kerf, skink, kou, sluk. In stilte. Twee ongelowige Thomasse wat nie kan gló wat hier voor hulle oë aan’t gebeure is nie.
Doodsnikke van die wedstryd – nog doodsnikliker is die voorraad Kasteel en Wellington. Skare sit nou knikkoppie en staar na die swart sekels wat besig is om alles wat groen is met presisie af te maai.
Steyntjie na De Villiers, De Villiers “pass” sierlik na die Swartspan en die Hakas dryf die laaste spyker “smile-smile” in die groen kis met die goue deksel in.
Shê Dippiesh: “Frikman, hulle kan shê wat hulle wil, maar nou het daai donnershe All Blacksh darem shmart by onsh agterlyn aangeshluit. Onsh gaan nie weer gou sho ‘n shkitterende agterlyn beweging shien nie!
“Ish sho”, beaam Frikman en voeg by: “Volgende Shaterdag gaan ek die vrou en kindersh vat om blomme by Shitrusdal te gaan kyk. Kom julle shaam?”
En so sit onse twee vrinne verbysterd en luister hoe die coach, van agter ‘n swaar snorgordyn, met sy helium stemmetjie, almal probeer wysmaak perdedrolle is vye.
Swaar sug ou Dippies: “Met eish ja, met eish!”
29 Aug 2008, 13:35 pm
die eingiste manier hoe wp vir die bulls op loftus gaan wen is as daar ‘nmoerse wonderwerk gebeur…..en ek sien nie it gebeur nie
29 Aug 2008, 13:38 pm
#62 Staal: Gelukkig is Dok Jannie nou in die span om voorskrifte uit te deel.
29 Aug 2008, 13:40 pm
#64 Loosehead: ek bly in Blou Bul wêreld .. sonder om name te noem kan jy dus aflei.
#65 Kalahari Kid: my keyboard het “geshort” toe my trane vd lag op hom val.
aaag hoe tragies het ons nie gedaal nie
29 Aug 2008, 13:42 pm
I love it when stupidity comes back to bite the stupid
Why is Joe Peterson playing flyhalf when WP had Ishmail Dolly in the beginning of the CC. PDV called this guy for bok training for crying out loud, now would have been the best opportunity to see him play
29 Aug 2008, 13:42 pm
#66 Garry_Owen: eish – mens weet nooit – die onsekerheid!
#67 It is just a game: .. hel ek hoop werlik hy gaat more meer as net dit doen!
29 Aug 2008, 13:45 pm
#69 XhosaKid: i was uterly surprised to see that as well
, look make no mistake… the Bulls have got their problems but hell so has WP.
I think the game will be very very tough & i see Allister say they will run everything! If it works…. dan kan die Bulls slae kry!
29 Aug 2008, 13:51 pm
Cheers, ek gaat krieket kyk.
29 Aug 2008, 14:05 pm
#69 XhosaKid: But you’ll see Dollie in action this evening against the Sharks, and who knows depending on his performance tonight, you may very well see Dollie in Black and white next year!
29 Aug 2008, 14:08 pm
#70 Staal:
nee man staal – wat is die kanse…wel, as die flippen pommies ons kan uitboel vir 85….dan kan wp seker vir die bulls op loftus wen… solank gey en steve nie sing nie dan het ons ‘n kans….. lyk my daai 2 het iets oor ons
29 Aug 2008, 14:09 pm
#73 Sharksgirl:
you should be focusing on our roads…when i come back next year there better be better roads
hey – leave our rejects alone…
29 Aug 2008, 14:13 pm
#75 Garry_Owen: Hehe, we are that desperate for a Flyhalf!
Let me know the date you will land and the duration of your stay andI will ensure that at least for that time there will be roads to travel
(have to slot it in between my blogging!)
29 Aug 2008, 14:45 pm
Ouens!!
Rassie is op Holiday!! Besig om Naqelevuki in Fiji te vra om terug te kom!
So moet nie oor sy invloed worry nie!
Bekommer julle eerder oor as ons bokke terug is en ons maak semis……..aaaaag nee wat….ons sal nie eers semi maak nie laat staan…….die bulls klop!
Wat gaan aan met my arme span!????? Ek lees ou Alister se net nee dit sal goeie experience wees vir die jong oukies?????? WTF????
Jy maak jouself nie so reg vir ‘n pakslae nie man!!!!!
Jy gaan in dai kleedkamer in en se vir dai ouens…..vandag trek jy ‘n WP trui oor jou kop en ek soek niks minder as jou beste nie……..jy gaan uit daar op dai veld en tackle die sewe soorte k@k uit die blou gedoentes en dan staan jy op en doen dit nog harder…..anders vat maar jou stewels en wai na ‘n plek waar dit nice en soft is, want hier gee ons nie soft punte weg nie!!!!!…….
Ai as dit maar net so kon wees!!!
29 Aug 2008, 14:49 pm
Ek raak sommer opgewerk nog voor die WP my alweer hulle twak op die veld aanjaag………
Miskien moet ek ‘n movie gaan kyk as die game op is….anders kook my bloedruk weer so erg dat somer sommer hier is!!!! En dan is ou Bloubul Mark Lawrence ook in beheer……soft win vir die bulls……75-14!!!!!!
29 Aug 2008, 15:10 pm
Looking forward to Allister Coetzee’s post match comments…
29 Aug 2008, 15:11 pm
#73 Sharksgirl: Geez surely the Sharks are not that desperate for a 10? No-one ever buys WP rejects. There must be a Frestater that you can rather buy like normal.
29 Aug 2008, 15:20 pm
#80 Loosehead: I was only kidding we are looking aparently the new Grey’s flyhalf is worth an offer!!! But we are desperate for a FH! Michelak leaves after CC Ruan refuses to play 10 and Barrit has left we are left with the untried Andrew Borgen and Monty Dumond, who is ok for CC but not S14 and then Steyn and well he would be a lot better if he would agree to replace oom Stephan
29 Aug 2008, 15:35 pm
Ek sal ook baie graag wil sien hoe shape Bobo… want Snorre rate hom hoog!
29 Aug 2008, 15:41 pm
#81 Sharksgirl:
Hello Sharksgirl.
Only 20 minutes and you can get in front of the TV!!
We have an opportunity to blood Borgen as a future fly half.
He has the potential, but needs to be managed carefully and given time.
29 Aug 2008, 16:10 pm
#81 Sharksgirl: I see that Carstens is playing at Tighthead and Cilliers at Loosehead, very strange.
29 Aug 2008, 16:23 pm
#76 Sharksgirl:
dogging or blogging? he he
we are comming back to SA – dont wanna bring up our first child in pommie land
29 Aug 2008, 17:12 pm
#85 Garry_Owen: has he got a crash helmet?
29 Aug 2008, 17:32 pm
#86 Staal:
not yet – do we need one?
Pages: « 1 [2] Show All
Have your say
You must be logged in to post a comment.