Call on Schalk delayed
22 Jun 2009
The Springbok management are still reluctant to confirm Schalk Burger’s availability for the second Test.
Burger missed the first match against the British & Irish Lions due to a calf injury that has sidelined him since the back end of the Super 14. The Bok management delivered mixed messages last week in the build-up to the series opener, and team doctor Craig Roberts said they were still reluctant to give the media a final answer.
‘Schalk has done really well in the past week and has rejoined the team for training,’ he told keo.co.za. ‘We are still monitoring him at the moment, so I don’t want to say he will definitely play.’
Roberts said every member of the 29-man squad trained on Monday morning including injury concerns Fourie du Preez and Deon Carstens. Both players ended Saturday’s win over the Lions with shoulder injuries, but Roberts is confident they will be available for selection.
‘Fourie’s injury wasn’t as bad as we initially thought and he has been responding to treatment. The knock hasn’t stopped him from training.
‘Deon Carstens is also responding to treatment for a stinger to his shoulder. He has had the problem before, so we took him off the field on Saturday as we didn’t want to take any chances.’
Carstens went off during a period where the Boks were falling apart, and his exit saw captain John Smit returning to the field. Roberts said Carstens was a genuine injury concern and the fact that Smit’s return would boost the Bok leadership never influenced the substitution.
‘I can confirm there was no other reason to take Deon off. There are protocols you need to follow. The match doctor assessed him and agreed that he needed to come off,’ Roberts said.
The Boks will name their match 22 for the second Test at Loftus Versfeld on Tuesday.
By Jon Cardinelli, in Johannesburg

125 Comments
Pages: « 1 2 [3] Show All
22 Jun 2009, 16:31 pm
Nee man….speel vir Juan op agsteman en vir schalla en brussouw. Ek wag nog vir spies om ‘n groot game in die boktrui te speel….teen ‘n ordentlike span…..lyk my ek gaan lank wag.
22 Jun 2009, 16:31 pm
#94 KingPaul:
Ek stem saam KingPaul.
Die media/publiek kry erens ‘n idee, en dan word dit oor en oor herhaal tot almal later dink dis ‘n feit. Ek sê nie Brussouw is nie goed nie, maar hy is verseker nie so goed soos almal hom laat klink nie. Of elk geval verseker nie in Saterdag se game nie.
Boonop kry mens dan nog op die forums een of twee karakters wat dieselfde ding oor en oor sê, wat dan veroorsaak dat voel of die hele forum is wat so dink. En meanwhile is die een bleddie ou wat dieselfde ding op 10 verskillende plekke gesê het.
Wel hier is my poging om die Burger mite te breek: Burger hoef nie op 7 te speel nie, hy kan ook fetch as dit sy opdrag is! Vergeet julle dan so gou hoe hy gespeel het toe hy begin het? Ek sweer daai ding was by ELKE ruck. Toe se Jake vir hom hy moet bal-draer wees, dis hoekom sy spel verander het.
22 Jun 2009, 16:31 pm
dit sal beter gaan die ne week….ek was bang vir daai durban toets….nou sal ons verbeter….wag net….hier gaan n ding kom saterdag…
22 Jun 2009, 16:34 pm
#101 wpjoulekkading: vra vir Kingpaul….miskien kry julle n 2 for the price of one special op daai dik brille??
22 Jun 2009, 16:34 pm
#94 KingPaul: Ek vra nederig om verskoning dat ek op jou in #86 gevloek het??? My vloek was net so erg soos Brussow se nutteloosheid
In elk geval, ons kan debateer tot ons blou is – Piet Helium maak die besluite en kom ons hoop net hy het iets geleer laas Saterdag!
22 Jun 2009, 16:37 pm
#97 grootblousmile: Sien, ek dink wraagtig jy suip skelm as jy net daai as ons fout uitlig. hehehe. Behalwe daai wat jy genoem het en Divvie se brein ontploffing dink ek regtig ons agterlyn was te konserwatief. Daar was wynig kere dat die bal tot by die vleuels gepass is. En hoekom is daar nie meer van Spies gebruik gemak om in die aanval tussen die senters te dummy of die bal te dra nie? Dan was ons up&unders pateties gewees. As daar nie ouens is wat voor die skopper is nie, is daar niemand naby wanneer die bal afkom nie. Die tye wat daar wel iemand was om te kompiteer het ons seker goed 50% van die tye die bal terug gewen.
22 Jun 2009, 16:38 pm
#105 KingPaul: die ouens was erg rusty….nog steeds gewen….ons sal verbeter…
22 Jun 2009, 16:38 pm
#98 grant10: My ma sê ook so.
#100 K9 the Lion: King of Beasts: Juan is nie agsteman nie, dan eerder Danie. Wat het jy teen Spies ? o, wag, dit is K9 …
22 Jun 2009, 16:40 pm
#104 Hier kom groot k..: Ek hoop Hellium het geleer dat geen afrigter dit kan bekostig om sy kaptein, sy yster voorry, sy yster slot en sy verdedigings organizer aftehaal voor die eindfluitjie geblaas het nie. En dan kort **** Muir ‘n paar PK’s!!
22 Jun 2009, 16:42 pm
#107 bdsb: Ben die Springbok: Hy moet op internasionale vlak begin iets wys…..het nog nooit……..behalwe teen Engeland C daai een jaar. Alles hype. Kannie ‘n vleuel no8 laat speel nie.
22 Jun 2009, 16:43 pm
Hey, julle moet ophou skoorsoek met my bra KingPaul, net omdat hy kukpraat oor Brussouw….hy is n goeie outjie, hy het maar net n ‘soft spot’ vir Luke (my pa ook), hehehehe!
22 Jun 2009, 16:44 pm
#105 KingPaul: Ek stem saam KP, ons moet nie net vir Bekker uitlig nie, almal het eintlik goed gespeel behalwe Bekker, Januarie en JDV …
22 Jun 2009, 16:48 pm
#110 Pietman: hehehe, ek like Puke soos rooi jam, en ek like rooi jam f@kkol!!
Wat ek wel like is groot losvoorspelers. Ouens vir wie die ander spanne bang is. Ouens wat die witk@k uit jou tackle!!
22 Jun 2009, 16:49 pm
#109 K9 the Lion: King of Beasts: Spies het saterdag ‘n harde maar stiller wedstryd beleef, hy was nie sleg nie. Miskien word hy verkeerd, of beter gestel, ‘anders’ aangewend in die bokopset ?
22 Jun 2009, 16:49 pm
#105 KingPaul: Jy lees ookie mooi nie of “sien” nie mooi wat jy lees nie… ek het verwys na ons foute op direkte verdediging…
Ek weet ons het foute gemaak op die aanval…. op op die gebrek aan bal wyd speel en ek dink ons taktiese skopwerk was swak.
Ek dink ook Spies was onderbenut op aanval / deurbars… maar dit was duidelik nie die rol wat Snorrie hulle vir hom bestem het Saterdag nie.
Eerlikwaar sou ek steeds vir Morne Steyn begin, met Olivier op 12 en Jean na 13… nie Adi of Mossie het my beindruk op verdediging of op aanval nie…
Ek kan nog dinge byvoeg, maar mens moet julle dom donners stadig voer, anders haak die kop los….
22 Jun 2009, 16:52 pm
#112 KingPaul: Dan moet ons die volgende lostrio kies:
Burger
Juan
Danie
22 Jun 2009, 16:56 pm
#78 Transformation:
steynmade 11 tackles and missed 1 against the brumbies….
22 Jun 2009, 17:05 pm
#116 gunther: where do you get that? Hey i’m going to tell you like they always say here on keo “lies, damned lies & statistics”, was he one tackle he missed the one leallifano score a try on?
22 Jun 2009, 17:28 pm
Carstens injury needs to continue and Werner Kruger gets drafted in.
Kruger needs to do a Brussow and put his hand up big time, he has a chance.
I also wish Zane well.
22 Jun 2009, 17:39 pm
#118 SodaJoe: Regarding Werner Kruger…. I’ll say this in Afrikaans, hoping that your Afrikaans has’nt degraded so far in the States so as not for you to understand…
Mens kannie ‘n vrug te gou ryp druk nie… vroeg ryp, vroeg vrot !
In other words I think we are a bit premature in thinking Werner Kruger will solve our tight head problems now already… give the man a year or so to prove his tight head prowess.
22 Jun 2009, 17:48 pm
#119 grootblousmile: Hy sal reg wees vir 2011.
22 Jun 2009, 18:12 pm
#117 Transformation:
its only lies damned lies and statistics when they don’t agree with what you hae to say…. find a new crusade…. maybe the plight of abused children in south africa….
22 Jun 2009, 18:16 pm
#118 SodaJoe:
I don’t think carstens injury was genuine!
22 Jun 2009, 18:19 pm
#121 gunther: that one should be embraced by all of us…
22 Jun 2009, 18:38 pm
#123 Transformation:
quite rightly…
Pages: « 1 2 [3] Show All
Have your say
You must be logged in to post a comment.